Eskom ry wipplank met beurtkragfases, maar hoe lank sal dit nog aanhou? Ons hou jou op hoogte van die tweede sarsie oorstromings in Kwazulu-Natal, terwyk die weerdiens waarsku teen nog ontwrigtende reën in die provinsie. 'n Spaanse wetsontwerp poog om vroue drie dae per maand menstruasieverlof te gee. Ons praat met die wêreld se beste wynbrandewynmaker. Ons hoor wat by Johannesburg se energieindaba moet gebeur om die kragkrisis in die metro hok te slaan.