Opruimingswerk gaan voort in George ná gister se oorstromings. Ons kry reaksie van die DA oor hulle oorwinning in sleutelmetros. Ons vra ook hoe die nuwe Metros bestuur gaan word. Die saak oor die toekenning van mediese parool aan oudpresident Jacob Zuma draai in die hof. Verbruikers wil munt slaan uit sogenaamde Swartvrydag-winskopies - 'n kenner gee raad oor hoe om jou finansies verantwoordelik te bestuur.