** Leerders van sekere grade is vandag vir die eerste keer in maande terug hok toe... ** 'n Sielkundige gee raad aan die wat swaartrek onder die Covid-maatreëls... ** Die president roskam die minister van Finansies, en korruptes in die ANC. Ons praat met 'n politieke ontleder. ** Naasbestaandes van die 51 mense wat in Nieu-Seeland afgemaai is, praat oor hul pyn...... ** En, die Republikeinse Konvensie begin vandag in die VSA - ons praat met 'n kenner.