Die landbou-, onderwys- en toerismesektore sê hulle sê oor die begroting. ‘n Kenner meen die benadering tot wiskunde- en wetenskaponderrig in Suid-Afrika moet drasties verander. Die DA sê die jongste renosterstroperystatistiek is skokkend. Ons praat oor die ringnekpapegaai, 'n gunsteling troeteldier wat nou inheemse voëlspesies in Suid-Afrika bedreig. Die FAK het 'n interessante projek op kerkplein in Pretoria bekendgestel. Dit is deel van 'n poging om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm.