In die program... Helen Zille se jongste twiets word na die DA se federale regskommissie verwys.Die dieseltekort is besig om boere se landboubedrywighede in die wiele te ry. Daar is gemengde reaksie op Tito Mboweni se hersiende begrotingsrede en nog 'n kunstefees word digitaal aangebied.