Die regering sal spoedig moet besluit of hy strenger inperkingsmaatreëls gaan instel voor die feestyd. Ons kry reaksie op voorgestelde wysigingswetsontwerp oor vuurwapens wat teruggetrek is. Shell stel sy kant oor die seismiese toetse wat aan die Wildekus van KwaZulu-Natal gedoen word. ‘n Kenner meen die Openbare Beskermer se ondersoek na onafhanklike kragprodusente is sinneloos. Ons vind meer uit oor die nuwe Covid-variant se genetiese samestelling.