President Ramaphosa is geskeduleer om vanmiddag vrae te beantwoord in die Nasionale Vergadering. Dit volg na die kabinet se vergadering waarin korrupsie en dronk bestuur skerp veroordeel is; Ons bespreek die korrupsie-probleem en vra waarom die president oënskynlik magteloos is om enigiets daaraan te doen; Die polisie se gespesialiseerder moord en diefstal eenhede word heropen; en die voormalige intelligensiehoof Richard Mduli word vandag gevonnis na hy skuldig bevind is aan intimidasie, ontvoering en aanranding met die doel om ernstig te beseer.....