Die OB gaan ondersoek instel na ernstige bewerings teen president Cyril Ramaphosa. Eskom sê hy maak vordering in sy pogings om 'n stabiele kragnetwerk te handhaaf. Siya Kolisi is die SA Rugbyspeler van die Jaar vir 2021. Nuwe data wys ouer, wit motors in die meerderheid noodlottige ongelukke betrokke is. 'n Jong Suid-Afrikaanse bokser gaan die rol van Gerrie Coetzee in 'n internasionale rolprent vertolk. Die donkerweb hou vir almal gevaar in.