Leerlinge in graad 4 tot 9 se punte kan met tot 5% in drie vakke vermeerder word. 'n Dosent, advokaat Rene Koraan, sê die 16 dae veldtog vir geen geweld teen vroue en kinders moet plaasvind om bewusmaking te skep. Die Appèlhof het die twee mans wat skuldig bevind is van die moord op Matlhomola Mosweu in Coligny in Noordwes, vrygespreek. 'n Verdagte is in hegtenis geneem vir die grusame moord op ses familielede in die Oos-Kaap.