Die SAUK kry 'n nuwe hoof van nuus en aktuele sake, maar sal Moshoeshoe Monare se ervaring in drukmedia genoeg wees vir die openbare uitsaaier? Die ANC wil die privaatsektor by staatsondernemings betrek. Die produsenteprysindeks stug in Maart. Die St. Lucia Meer se mond sal nie in die toekoms sonder behoorlike navorsing oopgestoot word nie. Palestynse argeoloë is opgewonde nadat 'n kopbeeld 'n Kanaänitiese godin in 'n landery gevind is.