Die Johannesburg Metro se raadvergadering word vir 'n derde keer ontwrig. Eskom is bekommerd oor die verlies aan talle hoogs geskoolde en ervare werknemers. Almal kan nou aansoek doen om in die Weermag se spesiale magte opgeneem te word. Skoleplasings in drie provinsies is nog nie afgehandel nie. Die DA doen oorsigbesoek in die Vrystaat - ons vind uit wat dit behels en hoe inwoners betrokke kan raak.