Twee langverwagte mosies van wantroue word vandeesweek in die parlement gedebatteer. Die migrasieproses na digitale uitsendings moet vandeesweek voltooi wees - sal die oorskakeling suksesvol wees? 'n Grap is 'n grap, maar jy spot nie met 'n ander man se vrou nie. Die kwessie van vergoeding vir vrouesportsterre is in die kollig. Ons kry die jongste nuus oor die naweek se tussenverkiesings in Zimbabwe.