Die president se besluit om die minister van verdediging te straf met 3 maande sonder betaling lok wyd reaksie uit. Ouers in Gauteng het slegs sewe dae om graad-1 en graad-8 plasings vir volgende jaar te aanvaar. 'n Koor stemme klink op teen planne om ministers in die kabinet te vra om besnoeiings aan hulle begrotings te maak vir SAL. Ons hoor hoe die Covid-19-raad ontbind is, en dat lede per e-pos hiervan ingelig is.