Spesiale stemmme vir die plaaslike verkiesing vind môre en Sondag plaas - ons vind uit hoe die proses werk en wat jy moet weet. Vyf-en-twintig nuwe wind- en sonkragprojekte is goedgekeur. Al hoe meer mense keer terug na die kantoor - kan jy gedwing word om in te ent om jou kollegas te beskerm? Dit reen in die Noord-Kaap - is dit genoeg om die droogte te breek? Ontvoerings in Suid-Afrika kom meer gereeld voor as wat mense dink.