Die mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa wat vandag in die parlement aangehoor sou word, is uitgestel nadat die die Hooggeregshof in Kaapstad aangedui het dat die aansoek om die stemmery in die geheim te laat plaasvind, eers in Februarie aangehoor sal word. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sê Vlak-1-inperkingsmaatreëls om die Coronavirus te beheer, is voldoende, maar die publiek moet ag slaan op die reëls.