Jy het slegs 48 uur tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde regulasies oor die bestuur van die Covid-19-pandemie. Die grasietydperk vir vervalle bestuuurslisensies verstryk môre - daar is egter steeds geen oplossing vir die agterstand nie. En hoe gemaak as jy steeds nie 'n nuwe lisensie kon kry nie? Die gevierde fotojoernalis, Rashid Lombard, se omvattende argief kry 'n nuwe tuiste. Alle oë is op die Parlement waar twee mosies van wantroue gedebatteer word. 'n Busstaking dreig nadat salarisgesprekke 'n pap wiel kry.