Die Openbare Beskermer stop verskeie ondersoeke teen groot name in die regering, insluitend president Cyril Ramaphosa en ministers Pravin Gordhan en Tito Mboweni. Die Departement van Gesondheid reageer op die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag wat die voormalige Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, by korrupsie betrek. Die Menseregtekommissie eis daadwerklike optrede om water- en sanitasieprobleme by ses provisnies se skole stop te sit.