Die minister van Polisie, Bheki Cele, beantwoord vrae oor die polisie se traagheid, grondwetlike verantwoordelikheid en die gebeure in Phoenix in Durban. Daar word al hoe meer oor 'n kabinetskommeling bespiegel - die jongste naam in die hoed is dié van die Olimpiese swemmer, Roland Schoeman. Sowat 14,000 wetenskaplikes vra opnuut dat dringende stappe gedoen word om klimaatsverandering die stryd aan te sê.