Die ANC se nasionale uitvoerende komitee vergader hierdie naweek. Die South African Local Government Association wat munisipaliteite verteenwoordig, is gister deur pres. Cyril Ramaphosa voor stok gekry. Dit handel oor die swak stand van sake by die land se munisipaliteite. Kenners sê die land se slawegeskiedenis is een van die mees afgeskeepte aspekte van ons geskiedenis. Die Mystic Boer in Bloemfontein sluit sy deure ná 23 jaar.