Twee Eskom kragstasiebestuurders is geskors oor beurtkrag.; 'n Kundige sê die regering moet opleiding aan klein- en medium sakeondernemings verskaf.; 'n Dokumentêre film oor feeverhale wat die omgewing kan red.; Vanjaar gaan geen matriekafskeidsgeleenthede by skole gehou word nie.; en 'n bewaringsekoloog wil vasstel of die luise op die Asiese Olifant, dieselfde spesie is as die wat op olifante in Afrika voorkom.