Eskom sê hy is genoodsaak om opwekkingseenhede af te skakel, gedeeltelik weens nat steenkool. Die EFF-leier, Julius Malema, sê sy besoek aan die voormalige president, Jacob Zuma, op Nkandla in KwaZulu-Natal is in die land se belang. Graan SA sê die 2021 Nampo-oesdag word beplan vir Augustus by Bothaville in die Vrystaat. Ons vind meer uit van die nuutgestigde Fonds teen Geslagsgebaseerde Geweld, en vra hoe die geld aangewend sal word.