In die volgende uur....Die regering word versoek om regulasies vir die heropening van privaat kleuterskole te publiseer. Nu Metro sê daar is nog geen planne vir afleggings nie.Die rand vertoon sterk en die Ndlovu Jeugkoor reis die wêreld vol op 'n spesiale manier om mense te vermaak.