Hoofregter Mogoeng Mogoeng is weer in die nuus oor sy Israel-uitlatings. Sal hy om verskoning vra noudat hy opdrag gegee is om dit te doen? Trillian Capital het glo gespog dat hulle die regering se kontantkrane wyd kan oopdraai. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê daar is geen konflik van belange nie nadat hulle geld van Steinhoff aanvaar het om die ondersoek na Markus Jooste en kie te voltooi. Die kunssektor eis hulle Covid-19-verligtingsfondse.