Dit gons nog oor die veranderings wat aan die kabinet gemaak is - ons plaas die fokus op die nuwe ministers van finansies en verdediging. Kommers heers oor die staatsveiligheidsportefeulje wat in die presidentskantoor gesetel is. Die regering gee duidelikheid oor hoeveel die ontplooiing van Suid-Afrikaanse troepe na Mosambiek gaan kos. As jy styf is nadat jy geoefen het, kan rooibostee jou spiere help verslap.