Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die afgelope boekjaar meer geld ingesamel as wat hulle verwag het. Dokters mag Ivermektien nou op eie diskresie voorskryf ingevolge 'n bevel van die hof - ons kry duidelikheid oor die saak en hoe dit jou raak. Die plaaslike lugvaartbedryf trek nog swaar weens die Covid19-pandemie. Die Verkiesingskommissie werk hard aan reëlings vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesings.