Skokgranate is in Pretoria ingespan teen betogers teen menseregtevergrype in Zimbabwe, korrupsie is onder die vergrootglas, en daar is sprake van die herlewing van die skerpioene, maar gaan dit werk? Die landbou organisasie AgriSA, sê die drankverbod word 'n ekonomiese nagmerrie, ons hoor hoekom die reuk van mannetjies-muskiete kan help om malaria te bestry en die silwerskermfees word vanjaar virtueel aangebied.