SANEF vra vir 'n deursigtigheid tydens die tugproses van die SAUK se nuushoof. Sakevertroue het in November met 2,1 indekspunte gedaal tot 92,8%. Ons praat met 'n ontleder oor President Cyril Ramaphosa se besoek aan vier lande in Wes-Afrika. Die WGO sê daar is geen bewys dat die omikronvariant van Covid-19 bestand is teen entstowwe nie. Die Suid-Afrikaanse Poskantoor maan teen die stuur van sekere pakkies per lugpos.