Oudpresident Jacob Zuma is agter tralies - die leiers van die DA en die VF+ gee hulle mening hieroor. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag begin vandag sy inentingsveldtog vir soldate by die Waterklooflugmagbasis in Pretoria. Die jongste National Income Dynamics Coronavirus Rapid Mobile-studie wys die grootste struikelblok in die stryd teen die pandemie, is die feit dat daar nie ingeënt word oor naweke nie.