Die traumatoloog, dr. Tessa van Wijk, sê depressie is nie altyd 'n siekte wat deur die samelewing met die nodige sensitiwiteit hanteer word, wat lyers van die siekte verdien nie.; Die politieke ontleder, Harald Pakendorff sê die gebeure in Senekal is 'n uitvloeisel van 'n veel dieper probleem is Suid-Afrika.; Ons ontleed die Amerikaanse verkiesingsdebat tussen Mike Pence en Kamala Harris.; en die vabond Solidariteit stel 'n werkherstelprogram bekend.