'n Vierde springkaanplaag is besig om uit te broei in die Noord-Kaap. Kiesers trek hulle kruisies in die presidentsverkiesing in Djibouti. Die Inklusiewe Samelewingsinstituut stel 'n gemengde kiesstelsel vir die land voor, wat weer vir kiesafdelings voorsiening sal maak. Die DAK-Netwerk hou 'n protesaksie op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch teen dié instelling se taalbeleid, wat hulle sê Afrikaans negeer.