Die Amerikaanse FDA gee toestemming vir AstraZeneca se teenliggaammiddel teen Covid-19. 'n Groot groep pa's hou 'n optog in Pretoria om te eis dat die Kinderwet gewysig word. Die Ahmed Kathrada-stigting begin 'n internasionale veldtog oor die Guptas. 'n Navorser voorspel dat die volgende vlaag van Covid-19 Gauteng teen 16 Desember sal bereik. Amnestie Internasionaal beweer dat Twitter nie genoeg doen om vrouegebruikers se veiligheid te verseker nie.