Die Russiese president, Wladimir Poetin, het tydens die Oorwinningsdagparade op die Rooi Plein in Moskou, gesê die "spesiale militêre operasie" in Oekraïne was nodig, omdat die Weste beplan het om Rusland binne te val. Geskille in die Oos-Kaapse ANC dwing president Cyril Ramaphosa om sy toespraak tot vanaand uit te stel. Herstel in die sakesektor vind wel plaas, maar teen 'n stadige pas. Kaapstad werk hard om vrede tussen mens en bobbejaan te bewerkstellig.