Die ANC sê hy is nie haastig om koalisie-regerings te vorm nie. Menseregte-organisasies sê beter beskerming vir fluitjieblasers is nie onderhandelbaar nie. Die mediumtermynbegroting word Donderdag gelewer - wat kan ons verwag? Laerskoolleerders in Langa op die Kaapse Vlakte het nou toegang tot gevorderde aanlyn-geletterdheidsprogramme. Inwoners van Lichtenburg in Noordwes sit ná ses dae steeds sonder krag.