Die land kan nog net 14 dae finansieel oorleef voor ons bankkrot is - ons praat met 'n ekonoom oor waarom hy so sê; Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Sassa, het reeds meer as 750-duisend aansoeke ontvang vir die uitbetaling van die werkloosheidstoelaag van 350 rand. Ons gee ook al die inligting deur wat jy nodig het, om aansoek hiervoor te doen; en grootmaat wynprodusente sê hulle trek ook swaar onder die grendelstaat....