*** Die polisie sê inligting wat die rondte doen, dat jy in hegtenis geneem sal word of beboet sal word as jy nie 'n makser dra nie, is vals *** Die motor-industrie heropen vandag - maar kan ons die agterstand inhaal? *** Ons vra of dit regtig so belangik is om slegs beperk te word tot die aankoop van sekere kledingstukke *** ... en landsburgers word gewaarsku teen sogenaamde kwaksalwers wat vals nuus oor die behandeling van COIVD-19 versprei.