Die wetlikheid van die Nasionale Koronavirus Bevelsraad word bevraagteken; Ons kry reaksie hierop en vind uit waarom politieke partye die wetlikheid van die Rampbestuurswet in die hof wil toets; Die styging in voorvalle van geslagsgeweld tydens die Covid-19-inperking wek kommer - is die omvang van die probleem nou oopgevlek?; en die regering en die sakereddingspraktisyns van die Suid-Afrikaanse Lugdiens sit koppe bymekaar oor die Lugdiens se toekoms....