In Spektrum : 'n Water kenner meen riool kan help in die stryd teen die Covid-19 pandemie. Vakbonde sê die Noord-Kaapse onderwysdepartement is nie gereed om skole vir leerlinge te heropen nie en die DA sê minstens 'n duisend Suid-Afrikaners is in die buiteland gestrand.