Michael Lombaard, 'n Prokureur in grondsake en krediet, en 'n dosent in waardasies aan die Universiteit van Pretoria, sê die publiek moet ook nie staatmaak op ander om die grondhervormingsproses namens hulle te bestuur nie. Hy sê jy moet jouself vergewis van al die regsaspekte hierby betrokke. Lombaard sê ook hy stem nie saam met AGRI SA se stelling dat daar 'n probleem is met die grondwaardasie formule soos hy nou aangewend word nie.