Spektrum

Spektrum


Listen Later

Die NG Kerk glo die hooggeregshof in Pretoria se taak is eenvoudig wanneer uitspraak voorberei word in die saak wat 'n groep lidmate teen die kerk gemaak het. Die volbank regters moet beslis of die NG Kerk 'n ongrondwetlike besluit oor selfde geslagverhoudings geneem het. Die saak voor die hof gaan oor die omkeer van 'n sinodebesluit in 2015. Gemeentes van die kerk kon self besluit of hulle gayverhoudings erken, gaypaartjies trou en predikante aanstel. Die besluit is in 2016 omgekeer. Die hof het gister uitspraak voorbehou, nadat alle partye hul betoë gelewer het. Izak du Plessis het aan die moderator, ds Nelis Janse van Rensburg, gevra hoekom hulle die besluit as grondwetlik beskou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,698 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,101 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners