Mej Doof SA, Chantelle Pretorius se sakke is gepak en haar rok is gereed vir die mej Dowe Wêreld kompetisie wat aan die einde van die maand in Praag in Tsjeggiese Republiek plaasvind. Hoewel Chantelle heeltemal doof is, maak 'n koglieêre implanting dit vir haar moontlik om te hoor. Gister was ook die wereld biddag vir dowes en Chantelle sê tegnologie het dinge vir die dowe gemeenskap baie vergemaklik.