Deur net drie knoppies op jou selfoon te druk, kan jou baie diep in die skuld laat. Dit is die waarskuwing van 'n skuldkenner van Debt Safe Mattheys Potgieter.Potgieter sê hoe swaarder die ekonomie die verbruiker druk, hoe groter word skuld bemarking wat gerig word op Suid-Afrikaners