Navorsers by die Universiteit van die Vrystaat het pas 'n manier gevind om kameelperde moontlik van uitsterwing te red. Kameelperd getalle is besig om drasties te daal weens hulle habitat wat vernietig word en die genietiese poel wat al kleiner word. Francois Deacon van die Universiteit van die Vrystaat het by die pas afgelope Oppenheimer en De Beers navorsingskonferensie gepraat oor 'n metode om die genetiese poel van kameelperde te vergroot.