Een van die Lions se grootste ondersteuners gaan volgende jaar Engeland toe met die komplimente van Gloucester Rugbyklub. Dit volg na die klub fondse ingesamel het om Anton Momberg van Windsor in Johannesburg in staat te stel om een van die klub se wedstryde in April volgende jaar by te woon. Dit het alles begin by Momberg se bewondering vir die voormalige Lions-afrigter Johan Ackerman. Izak du Plessis berig.