'n Langafstand vragmotorbestuurder van Time Link Cargo is gisteroggend op die N1 naby De Doorns in die Wes-Kaap dood, na 'n reuse klip deur die vragmotor se voorruit gegooi is. Beeldmateriaal is gistermiddag op sosiale media versprei waarop daar gesien kan word hoe die klip van 'n brug af deur die vragmotor se voorruit gegooi word, en hoe die klip die stuurwiel en dan die bestuurder tref. Annelu le Roux het meer...