'n 4-jarige Meisie is Sondag op die Weltevrede-leeuplaas naby Heilbron in die Vrystaat tydens 'n toer deur 'n leeuwyfie aangeval. Die kind en haar gesin het die plaas besoek. Volgens berigte het die leeuwyfie deur die heining haar kloue in die dogtertjie se kop ingeslaan en haar kopvel afgeruk. 'n Werknemer by die plaas, Danie Loretz, sê sy word in die hospitaal behandel en haar toestand is bestendig...