'n Video van 'n gesin wat 'n noue ontkoming met 'n olifantbul langs die Nasionale Kruger Wildtuin gehad het, het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei. Die olifant se slurp was op die voertuig se enjinkap en die spanning kon met 'n mes gesny word. Na 'n skietgebed deur een van die kinders, kan gesien word hoe die olifant wegloop. SANPARKE waarsku egter dat voorvalle soos die lewensgevaarlik is en absoluut vermy moet word......