Daar is 'n volksmoord besig om plaas te vind in Phillipi sê die Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz. Dit volg na die skietdood van 13 mense in wat Fritz beskryf as bende geweld die afgelope naweek. Fritz sê verder hy verwag dat die dodetal sal styg omdat hulle nog wag vir statistieke van die lykshuise wag. Fritz sê ook verder dat die polisie nie hond haar af maak van die geweld in die gebied nie, weens onderlinge rusie in die topstrukture.....