Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is op die rand van 'n ineenstorting weens sy benarde finansiele posisie. Dit was die boodskap van die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula tydens haar begrotingsrede in die parlement. Die militere kenner, Helmut Romer Heitman sê sy is doodreg met haar opsomming en die ergste van alles is, dat haar departement lankal reeds waarsku oor die toedrag van sake.