Die burgerregte organisasie Afriforum en die Marloth -Park Belastingbetalers- Vereniging sê hulle gaan die beplande oprigting van 'n steenkoolmyn op die grens van die Nasionale Kruger Wildtuin teenstaan. Die Singo Consulting beperk en Manzolwandle steenkoolmyn sal sowat 18 000 hektaar groot wees. Die Afriforum Omgewingsbewaring hoof, Lambert de Klerk sê die regte konsultasie proses is nie deur die maatskappy gevolg nie