In 'n hofsaak tussen Dunlop en die vakbond Numsa na 'n staking wat geweldadig geword het, het die hof bevind dat die werkgewer moet verseker dat werknemers wat wel oor inligting beskik wat wandade aan die lig kan bring, die werker se veiligheid moet verseker. Praktyksleier by die arbeidswetdepartement van Webber Wentzel, Jan Olivier sê dat die hele konsep van afgeleide wangedrag 'n baie moeilike gedeelte in die arbeidswet is.